
Welkom by die Jong Leerling Akademie se kleuterskool
Die Jong Leerling Akademie (JLA) is ‘n Afrikaanse (mikro) privaatskool in die ooste van Pretoria. Die visie van die JLA is om emosioneel stabiele entrepreneurs te skep, met christelike waardes, integriteit, nederigheid, en respek as fondasie.
Stimulasie
Oefenprogram
Voeding
Geloof
kleuterskool Ure
7:00 - 17:00
Rooster
ONTBYT TYE
Babas tot 2 jaar: 7:45 - 8:20
2 - 3 jaar: 7:45 - 8:25
3 - 4 jaar: 7:45 - 8:30
4 - 5 jaar: 9:00 - 9:20
MIDDAGETE TYE
Babas tot 1 jaar: 11:30 - 12:00
1 - 2 jaar: 11:30 - 12:00 (na slaaptyd)
2 - 3 jaar: 11:30 - 12:00
3 - 4 jaar: 12:00 - 12:30
4 - 5 jaar: 12:15 - 12:40
ONTBYT: BABAS
Nestum
Mieliepap
Formulemelk
ONTBYT: KLEUTERS
Een van die volgende:
Roereier
of
gekookte eier
of
groente gereg
of
viskoekies
en
oatspap of mieliepap onderskeidelik
MIDDAGETE: BABAS
Gestoomde groen- en geelgroentes en hoender
· Formulemelk
MIDDAGETE: KLEUTERS
Bruinbroodjie, pasta en tuna of wortelslaai met pynappel of appel, òf komkommer en sousboontjies.
belangrike datums vir 2023
JLA KLEUTERSKOOL GESLUIT
2- 8 Januarie 2024 (JLA open 17 Januarie)
22 - 28 Maart
1 – 5 Julie
13 Desember (Sluit 10:30)