LAERSKOOL TOELATINGVEREISTES
1. ‘n Onderhoud met beide ouers.
2. Leerder spandeer 3 oggende by die skool vir waarneming.
3. Vorige / huidige jaar se skoolverslae.
4. Terugvoer van evaluasie.
Bogenoemde nie nodig vir leerders wat die kleuterskool bygewoon het nie.