
Welkom by die
Jong Leerling Akademie
Die Jong Leerling Akademie (JLA) is ‘n Afrikaanse (mikro) privaatskool in die ooste van Pretoria. Die visie van die JLA is om emosioneel stabiele entrepreneurs te skep, met Christelike waardes, integriteit, nederigheid, en respek as fondasie.
Akademie
Oefenprogram
Voeding
Geloof
jong leerling akademie skoolUre
7:00 - 14:00
naskoolure:
14:00 - 16:00
In hierdie skool
- Dien ons die Here
- Ons is liefdevol
- Ons is vriendelik
- Ons toon respek teenoor